Malmesbury Fietsry Klub

Go to content
Welkom by Malmesbury Fietsryklub.

Malmesbury Fietsryklub is gestig om fietsry in die Swartland te bevorder en ‘n positiewe bydrae te maak tot die sport en gemeenskap. Dit is ‘n informele klub wat vir die individuele fietsryer die geleentheid gee om deel te wees van ‘n georganiseerde groep waar lede ritte reël en die klub bied roetes aan vir alle fiksheidsvlakke, tegniese vermoëns en voorkeure.


Back to content